Rudie van Rensburg (1951–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Rudie van Rensburg Na aanleiding van Nitesh Patel, hoof van finansiële oplossings vir kliënte van Standard Bank, se uitlating dat ’n mens kan geld spaar deur nie nuwe...
View ArticleLeon Strydom (1944–2021)
Foto: verskaf Sêgoed van Leon Strydom Droogte in die geruis van die aandwind het die wolke melkwit gaan wandel en ver onder in die haai grint het die adamsvy gekraak soos amandel het die dor takke...
View ArticleWillem Anker (1979–)
Sêgoed van Willem Anker “Die wonderlikste ding van teater is dat jy kan maak wat jy wil, daar is nie iets soos mag of mag nie. Teater is nie vermaak nie, teater is religie.” (Volksblad, 2 Desember...
View ArticleIrma Venter (gebore: 1970’s)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van Irma Venter Oor haar karakters se name: “Ag, mens leen maar hier en daar. Ek het vandag hier ten minste twee name gesien wat dalk vorentoe in een van my boeke kan...
View ArticleZirk van den Berg (1960–)
Foto’s: verskaf Sêgoed van die Zirk van den Berg “Ek wil graag die soort goed skryf wat ek self lees. As ek ’n musikant was, sou ek eerder ’n ernstige rockmusikant wou wees wat ’n populêre idioom...
View ArticleHelene de Kock (1943–)
Sêgoed van Helene de Kock “Ek skryf omdat mense my interesseer. Veral verhoudingsverhale roer my hart. Alhoewel die liefde ’n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit nooit apart van ander...
View ArticleCJ Langenhoven (1873–1932)
Foto met toestemming geplaas: Die Brümmer-argief Sêgoed van CJ Langenhoven “In Afrikaans ... het ek gevind my pêrel van groot waarde waarvoor dit ’n goedkoop prys sou gewees het as ek tot die betaling...
View ArticleBettina Wyngaard (1971–)
Foto: verskaf Sêgoed van Bettina Wyngaard Oor die Jan Rabie-Rapport-prys: “Die erkenning en dat dié soort werk bekroon word, beteken vir my baie. Ek hoop dit gee ander bruin skrywers wat hul stories...
View ArticleJohann de Lange (1959–)
Foto: verskaf Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers...
View ArticlePirow Bekker (1935–)
Foto: verskaf Sêgoed van Pirow Bekker “Woorde vra my om op papier gesit te word. Naderhand begin dit amper by my spook.” “Skryf is ’n voortdurende onvrede met die tevredenheid. Daarom is dit half...
View ArticleSV Petersen (1914–1987)
Foto: Openbare domein Sêgoed van SV Petersen Hoe kom sy gedigte tot stand? “Ja, hulle word stelselmatig uit die onderdele opgebou. Ek dra altyd ’n stukkie papier en skryfding met my saam. En wanneer...
View ArticleHelena Gunter (1954–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Helena Gunter Is skryf vir haar ’n soort beswering? “Ja, maar ek weet nie wat iemand daarvan sou sê op ideologiese vlak nie – dis genadiglik nie my werk om ’n...
View ArticleEB Grosskopf (1888–1949)
EB Grosskopf (Foto: Wikimedia Commons, openbare domein) Gebore en getoë Ernst Berthold Grosskopf is op 18 Oktober 1888 in Bloemfontein gebore as die jonger broer van die latere bekende dramaturg JFW...
View ArticleJFW Grosskopf (1885–1945)
JFW Grosskopf (Foto: Wikimedia Commons, openbare domein) Sêgoed van JFW Grosskopf “Ek het ’n renons aan gekunstelde of boekagtige Afrikaanse prosa. As oud-joernalis kan ek gerus bysê: of...
View ArticleMariël le Roux (1947–2023)
Foto: verskaf Sêgoed van Mariël le Roux “Ek is baie bly ek het die boek (Die naamlose) ingeskryf vir die wedstryd, maar ek is nou nie nederig as ek sê ek het nie gedink die boek sal enige indruk maak...
View ArticleIngrid Jonker (1933–1965)
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte (Human & Rousseau) “Ou weerklanke uit die Bybel waarmee ek as kind grootgeword het, het begin aansluit by die styl van my eie verse. Die enigste pryse wat ek ooit...
View ArticleJeanette Ferreira (1954–)
Foto: verskaf Sêgoed van Jeanette Ferreira Hoekom skryf sy? “Ek kan nie juis magiese antwoorde gee nie. Dis ’n behoefte om te skryf, om ervarings op ’n spesifieke manier te verwoord. Uiteindelik word...
View ArticleAbraham H de Vries (1937–2024)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van Abraham H de Vries: “Omdat ek in stories dink, soek iets in my steeds na samehang.” (Beeld, 17 Julie 2004) “Ek kom uit ’n storiewêreld uit. Ons het ons nooit ooit oor...
View ArticleJaco Jacobs (1980–)
Foto: verskaf Sêgoed van Jaco Jacobs “Ongeag ’n mens se ouderdom is dit fantasties om anders na die wêreld te kyk. Met elke boek wat ’n mens lees, word jou wêreld groter.” (Volksblad, 14 November...
View ArticleFanie Viljoen (1970–)
Sêgoed van Fanie Viljoen “Die stories meld hulle by my aan en dan moet, en is ek dit aan hulle verskuldig, om dit op papier te kry. Oral waar ek kyk, sien ek stories. As ek nie skryf nie, sal ek mal...
View Article