Wilma Stockenström (1933–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Wilma Stockenström: “Elke oomblik is mens, en wat mens is, is ’n daad en is onherroeplik.” “Afrikaanse skrywers, dink ek, tref dit so gelukkig. Hier is baie uitgewers vir...
View ArticleCS Badenhorst (1926–2004)
CS Badenhorst Bron: NALN (Wikimedia Commons; openbare domein) Sêgoed van CS Badenhorst “My taalgebruik en styl is baie eenvoudig omdat dit om die verhaal gaan, nie om die woordkuns nie. In verhale vir...
View ArticleJohan Jack Smith (1977–2023)
Foto: verskaf Sêgoed van Johan Jack Smith Charles Smith vra of sy skrywerskap ’n natuurlike skeppende uitvloeisel van musiek is en of die skrywerskap ’n nuwe rigting is: “Ek dink selfs met die band...
View ArticleFloris A Brown (1948–)
Sêgoed van Floris Brown “Tog so ’n gerieflike woord, dié agtergeblewe. Wat ’n ironie – kamstig ’n ‘veilige woord’ wat juis die aangesprokene se strewes pootjie. Ek agtergeblewe? Gmmff, eerder...
View ArticleE (Sussie) Kotze (1933–)
Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Sussie Kotze: “Ek werk baie lank aan ’n verhaal. Party mense gaan sit en skryf hom klaar, maar ek skryf soms sommer ’n maand aan ’n storie.” (Die Burger, 27 Mei 1983) “Ek...
View ArticleIngrid Winterbach (1948–)
Foto: Andries Gouws Sêgoed van Ingrid Winterbach “Ek voel soms in Durban so bietjie verbaal gestrem. Dit is dalk hoekom my visuele sy daar sterker na vore kom.” (Beeld, 26 Oktober 2002) Oor die stryd...
View ArticleDan Sleigh (1938–2023)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Dan Sleigh: “Ons kan die Hollanders daarvoor [boekstawing van gebeure] dankbaar wees. Dis oor hulle byhou van rekords – al was dit net om te sien wie is verantwoordelik...
View ArticleFanie Olivier (1949–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Fanie Olivier “Die skrywer is eintlik maar net ’n towenaar. Die basiese bekoring van skryf is dat jy ‘magic’ maak.” (Die Suidwester, 18 Julie 1986) “Ek skryf omdat ek...
View ArticleCelesté Fritze (1959–)
Foto: verskaf Sêgoed van Celesté Fritze Hoekom skryf sy? “Omdat ek gewoon nie anders kan nie. Oral lê aantekeningboekies waarin ek gedagtes en woorde neerkrabbel. Ek geniet unieke woorde, frases,...
View ArticleKirby van der Merwe (gebore: 1960’s)
Foto: Naomi Bruwer SêGoed van Kirby van der Merwe: “Dit is ’n mite dat my oeuvre net gaan oor die politieke struggle van gister. Glad nie. Dit is liewer ’n refleksie van die werklikheid. Maar tydens...
View ArticleLouis Krüger (1955–)
Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Louis Krüger “Dit is belangrik om die ruimte te hê om jou eie waarheid te soek, en dit ook hardop te kan sê.” (Suid-Afrikaan, Junie/Julie 1989) “Ek dink dit is die rede...
View ArticleRonelda Kamfer (1981–)
Foto: Annemarié van Niekerk Sêgoed van Ronelda Kamfer Oor Afrikaans: “Hou op praat en doen iets! Skryf ’n boek, maak ’n cd; hei, maak ’n fliek, bou ’n brug en get over it!” (LitNet) “Afrikaans is ’n...
View ArticleWilna Adriaanse (1958–)
Foto: verskaf Sêgoed van Wilna Adriaanse “Lesers hou van karakters waarmee hulle kan identifiseer, hulle lees agter ’n sterk intrige aan en die liefdesaspek is maar net een deel van die storie....
View ArticleAntjie Krog (1952–)
Foto: verskaf Sêgoed van Antjie Krog: In 1975: “Ek voel dat my gedigte tematies skraal is. Dit op sigself beteken natuurlik nie altyd armoede nie. Ek beskryf gewoonlik eie ervaring; mettertyd kan...
View ArticleShirmoney Rhode (1991–)
Foto: Verskaf Sêgoed van Shirmoney Rhode Oor haar grootwordplek Elsiesrivier: “Ek is nog altyd Shirmoney van Elsiesrivier, al bly ek nie meer daar nie. Elsies loop in my bloed. Die lewenslesse wat ek...
View ArticleGerda Taljaard (1971–)
Foto: Joanne Olivier Sêgoed van Gerda Taljaard Oor haar bydraes wat tot en met 2020 in al vyf Woordfeesbundels opgeneem is: “Daar is nie ’n wenresep nie. Al wat ek kan sê, is dit help nie om twee dae...
View ArticleChris Karsten (1947–)
Foto: Brenda Veldtman Sêgoed van Chris Karsten Oor die joernalistiek en die skryf van romans: “Ek is verslaaf aan nuus. Jy weet, eintlik is dit twee botsende dissiplines, om ’n joernalis te wees en om...
View ArticleJaco Fouché (1967–)
Foto: Christine Cronjé Sêgoed van Jaco Fouché Na aanvaarding van sy tweede manuskrip: “Maar moenie my vra wat die sentrale tema is nie. Ek weet nie. Ek skryf net die storie, en voel agterna, soos...
View ArticleFrancois Smith (1964–)
Foto: Mlungisi Louw Sêgoed van Francois Smith: “Die Vrystaat en daardie landskap is tot ’n groot mate my innerlike landskap ook – daardie óóptes, daardie kleur en daardie lig … En die klanke daarvan...
View ArticleSJ Naudé (1970–)
Foto: Joanne Olivier Sêgoed van SJ Naudé “Om in Engeland of New York te studeer en te werk, word ’n soort vertalingsproses. Jy vertaal wat jy beleef in jou eie emosionele en kulturele raamwerk. Jy...
View Article