Annelie Botes (1957–2024)
Foto: YouTube Sêgoed van Annelie Botes “Ek lees intens – oor en oor tot ek die boek deurgrond. Meestal niefiksie, van sielkunde, tot geskiedenis en natuurwetenskap. En ek het ’n hekel aan ligsinnige...
View ArticleJoha van Dyk (1997–2025)
Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Joha van Dyk “Ek het grootgeword met stories,” sê Joha. “Namakwalanders is baie goeie storievertellers. Wanneer hulle bymekaarkom, hetsy rondom ’n vuurtjie of...
View ArticleDominique Botha (1971–)
Foto: Menán van Heerden Sêgoed van Dominique Botha “Vir my is tale soos stede. Wat jy in een vind, kom oral voor, maar die verskille is terselfdertyd so wyd soos tussen Parys en Istanboel. Die skrywer...
View ArticleKlaas Steytler (1922–1998)
Foto: Philip de Vos Sêgoed van Klaas Steytler “Roetine is al wat ’n skrywer tot sy beskikking het (soos John Steinbeck geglo het) om hom teen luiheid te verdedig. Jy bly sit, of jy gewerk kry ofte...
View ArticleJohann Lodewyk Marais (1956–)
Foto: verskaf Sêgoed van Johann Lodewyk Marais “Dit is gevaarlik om te veel deur Afrikaanse skrywers beïnvloed te word. Dit kan tot ’n intelery lei.” (Fokus op die RGN, Augustus 1985) “Niemand kan...
View ArticleJohann de Lange (1959–2025)
Foto: verskaf Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers...
View ArticleEvelyn Marais (1902–1995)
Boekomslag: Huis van herinnering deur Evelyn Marais Sêgoed van Evelyn Marais “Natuurlik moet mens gedurig in jou lewe iets nuuts aanpak. Wat is ouderdom? Dit is ’n fase waardeur almal gaan. Dit hang...
View ArticleErika Murray-Theron (1941–)
Foto: Melt Myburgh “Ek het ’n sterk gevoel van identiteit. Ek het geanker grootgeword met ’n woordpa. Ek het van kleins af in woorde belang gestel, en altyd stories vertel toe ek klein was.” (Die...
View ArticleTrienke Laurie (1946–2023)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Trienke Laurie “Skryf is ’n soort terapie vir my alhoewel dit meer inspanning verg as kuns. Vir my is kuns ontspanning.” (Sarie, 17 Oktober 2001) “’n Digter moet al die...
View ArticleNicole Jaekel Strauss (1972–)
Foto: verskaf Sêgoed van Nicole Jaekel Strauss “Ek dink nie die motivering van enige kunstenaar lê bloot in hoeveel eksemplare sy kan verkoop nie; eerder in die oortuiging dat sy haar mark, beperk...
View ArticleElza Rademeyer (1944–2024)
Haar tydverdrywe: “Ek het twee tydverdrywe wanneer ek nie skryf nie. Die een is om op die strand te gaan stap, en die ander is om buite in die veld onder die oop hemelruim te slaap. Daar is niks wat...
View ArticleHendrik Januarie (1941–)
Foto: verskaf Sêgoed van Hendrik Januarie: “Skryf neer, want mens gaan vergeet. Papier bring als terug. Jy sien dit.” (Die Burger, 14 Augustus 2008) “’n Skrywer en sy werk word dikwels misgekyk of...
View ArticleLodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) (1938–)
Foto: verskaf Sêgoed van Andries Buys “Latyn is ’n pragtige taal wat deur ons gekoester en deur ons kinders geleer moet word sodat dit nooit verdwyn en ons geestelik armer laat nie.” (Rapport, 15...
View ArticleTom Dreyer (1972–)
Foto: Menán van Heerden Sêgoed van Tom Dreyer “Die lewe is wat jy daarvan maak. Die wêreld loop oor van ongewone, opwindende, humoristiese dinge. Toe ek nou oorstap kafee toe, sien ek ’n vrou met ’n...
View ArticleToast Coetzer (1977–)
Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Toast Coetzer “Ek is die ultimate voorbeeld van iemand wat nie kan sing nie, nie musiek kan lees nie, nie kan speel nie, maar tog in ’n band is wat tien jaar al bestaan...
View Article