Stella Blakemore (1906–1991)
Foto: NALN Sêgoed van Stella Blakemore “Inspirasie is oral en altyd beskikbaar. Ek het geen spesiale plek of stemming nodig om die tikmasjien te laat kletter nie. Dit kom sommer net.” (Vaderland, 28...
View ArticleMaritha Snyman (1952–2024)
Foto: LAPA Sêgoed van Maritha Snyman “Boeke was nog altyd my passie. Wie boeke lees en wat hulle daarvan dink, het my nog altyd geïnteresseer.” (Taalgenoot, Maart 2008) Nog oor boeke: “Boeke laat jou...
View ArticleCor Dirks (1911–2000)
Foto: verskaf “Daar is nie ’n wenresep om kinderverhale te skryf nie, net ’n liefde daarvoor en deursettingsvermoë.” (Transvaler, 26 Januarie 1989) “Die storie kom sit hier in jou agterkop. Dit maal...
View ArticleMarlene le Roux (1934–)
Foto: NALN-fotoversameling Sêgoed van Marlene le Roux “Gedissiplineerdheid is die grondslag van my skryfwerk. Ek maak ’n raamwerk vir elke storie omdat ’n mens moet weet waarheen jy mik. Jy moet tog...
View ArticleTopsy Smith (1914–1985)
Boekomslae: NB-Uitgewers Sêgoed van Topsy Smith Ná sy hartoperasie in 1980: “Ophou skryf, sal ek nie maklik nie en selfs die hartoperasie sal my nie langer as wat nodig is van my pen en papier weghou...
View ArticleHans du Plessis (1945–2024)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Hans du Plessis “Afrikaans gaan nêrens anders heen as waarheen ons dit vat nie. Ons moet produkte skep wat só goed is dat mense agter ons aanloop.” (Beeld, 30 September...
View ArticleWA Hickey (1909–1989)
“Ek was maar ’n kortbroek-knapie met skurwe hakskene, toe ken ek al die werke van ons vernaamste skrywers en digters uit die 1920’s en vroeër van voor tot agter.” (Die Vaderland, 9 April 1965) “Ek is...
View ArticlePJ Philander (1921–2006)
Foto: NALN Sêgoed van PJ Philander “Na al die jare in die vreemde, behoort ek nog aan die Afrikanervolk, maar op papier is ek ’n Amerikaner. In my hart, siel en vlees is ek nog ’n Suid-Afrikaner. Dit...
View ArticlePeter Snyders (1939–)
Foto: verskaf Sêgoed van Peter Snyders “Ek hou daarvan om heilige koeie tromp-op te loop. Ek is bevoorreg om nie altyd net te sien wat voor my is nie. Ek kan dikwels dieper kyk.” (Sarie, Junie 2002)...
View ArticleAnnelie Botes (1957–2024)
Sêgoed van Annelie Botes “Ek lees intens – oor en oor tot ek die boek deurgrond. Meestal niefiksie, van sielkunde, tot geskiedenis en natuurwetenskap. En ek het ’n hekel aan ligsinnige onrealisme.”...
View ArticleBreyten Breytenbach (1939–2024)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van Breyten Breytenbach “Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, ’n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis.” (Die Republikein, 8...
View ArticleIngrid Jonker (1933–1965)
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte (Human & Rousseau) “Ou weerklanke uit die Bybel waarmee ek as kind grootgeword het, het begin aansluit by die styl van my eie verse. Die enigste pryse wat ek ooit...
View ArticleAnnelie Botes (1957–2024)
Foto: YouTube Sêgoed van Annelie Botes “Ek lees intens – oor en oor tot ek die boek deurgrond. Meestal niefiksie, van sielkunde, tot geskiedenis en natuurwetenskap. En ek het ’n hekel aan ligsinnige...
View ArticleJoha van Dyk (1997–2025)
Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Joha van Dyk “Ek het grootgeword met stories,” sê Joha. “Namakwalanders is baie goeie storievertellers. Wanneer hulle bymekaarkom, hetsy rondom ’n vuurtjie of...
View ArticleDominique Botha (1971–)
Foto: Menán van Heerden Sêgoed van Dominique Botha “Vir my is tale soos stede. Wat jy in een vind, kom oral voor, maar die verskille is terselfdertyd so wyd soos tussen Parys en Istanboel. Die skrywer...
View ArticleKlaas Steytler (1922–1998)
Foto: Philip de Vos Sêgoed van Klaas Steytler “Roetine is al wat ’n skrywer tot sy beskikking het (soos John Steinbeck geglo het) om hom teen luiheid te verdedig. Jy bly sit, of jy gewerk kry ofte...
View ArticleJohann Lodewyk Marais (1956–)
Foto: verskaf Sêgoed van Johann Lodewyk Marais “Dit is gevaarlik om te veel deur Afrikaanse skrywers beïnvloed te word. Dit kan tot ’n intelery lei.” (Fokus op die RGN, Augustus 1985) “Niemand kan...
View ArticleJohann de Lange (1959–2025)
Foto: verskaf Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers...
View ArticleEvelyn Marais (1902–1995)
Boekomslag: Huis van herinnering deur Evelyn Marais Sêgoed van Evelyn Marais “Natuurlik moet mens gedurig in jou lewe iets nuuts aanpak. Wat is ouderdom? Dit is ’n fase waardeur almal gaan. Dit hang...
View ArticleErika Murray-Theron (1941–)
Foto: Melt Myburgh “Ek het ’n sterk gevoel van identiteit. Ek het geanker grootgeword met ’n woordpa. Ek het van kleins af in woorde belang gestel, en altyd stories vertel toe ek klein was.” (Die...
View Article