Elsabe Steenberg (1938–1996)
Foto: NALN Sêgoed van Elsabe Steenberg Wat hou Elsabe Steenberg op koers? "Daar is drie dinge wat vir my belangrik is. Eerstens moet ’n mens positief bly, anders vernietig jy jouself en die mense om...
View ArticleFanie Viljoen (1970–)
Sêgoed van Fanie Viljoen "Die stories meld hulle by my aan en dan moet, en is ek dit aan hulle verskuldig, om dit op papier te kry. Oral waar ek kyk, sien ek stories. As ek nie skryf nie, sal ek mal...
View ArticleRK Belcher (1933–2006)
Sêgoed van RK Belcher “As ek my lewe kon oorhê, sou ek my kinderjare weer só wou hê – net met meer kos en ’n bus wat my skool te vat.” (Beeld, 26 April 2003) In 2003: “Poësie is in ’n afwaartse...
View ArticleJohann de Lange (1959–)
Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers geleef moet word...
View ArticleKarel Benjamin (1928–2002)
Sêgoed van Karel Benjamin Uit Pastoor Scholls trek sy toga uit: “Aan al die ou plekke waar ons verbyry, hang daar stories.” “Ek het ’n tyd gelede besluit om op te hou skryf, maar dit het nie gewerk...
View ArticleValda Jansen (1965–)
Foto: Brenda Veldtman Sêgoed van Valda Jansen "Die joernalistiek leer ’n mens ’n skryfdissipline wat onontbeerlik geword het." (LitNet) "Die moeilikste deel van die skryfproses is om agterna daaroor...
View ArticleWillie Adams (1951–2012)
Gebore en getoë William Edward Adams is op 24 Maart 1951 in Elsiesrivier, Kaapstad gebore. Hy is die sesde van agt kinders van John Henry Adams en Rebecca Wagenstroom. Hy het in Bishop Lavis...
View ArticleMC Botha (1954– )
SêGoed van MC Botha “Sensuur werk in elk geval nie. Net ’n paar mense het [Skertse] gelees. Buitendien het dit so lank gelede verskyn, dat niemand meer daarin belang stel nie. Maar nou dat daar ’n...
View ArticleBerta Smit (1926–1997)
Sêgoed van Berta Smit “Vir my het dit in elk geval nog nooit in die godsdiens gegaan net om vroomheid of wittes se moenies en mag-nies nie. Eerder om ’n bepaalde sinvolheid, om léwe, om eenheid tussen...
View ArticleJohann Bekker (1918–1985)
Sêgoed van Johann H Bekker “Ek geniet die skrywery. Dit is aangenaam om saam met ’n paar mense wat jy goed leer ken (en na jou hand leer!) op ’n uitstappie te gaan, byvoorbeeld op safari. Daarom...
View ArticleBartho Smit (1924–1987)
Sêgoed van Bartho Smit “’n Interessante verskynsel in die wêreldkuns is dat jy groot vroue-romanskrywers, -skilders en -digters kry, maar geen groot vroue-dramaturge of -komponiste nie. Dit is omdat...
View ArticleJohann de Lange (1959–)
Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers geleef moet word...
View ArticleMichael Green (aka RR Ryger) (1963–)
Foto: Facebook Sêgoed van Michael Green Oor sy boeke: “Dit klink rof, maar ek probeer mense vermaak. Die leser moet begin lees en die boek nie wil neersit nie. Ek dink humor is baie belangrik.”...
View ArticleLeon de Villiers (1960–)
Foto: NALN Sêgoed van Leon de Villiers "Soos die meeste wat graag skryf, kom ek en stories maar van kleins af saam. Die begeerte om te skryf het egter eers behoorlik koers gekry toe ek in my...
View ArticleDF Malherbe (1881–1969)
Foto: NALN Sêgoed van DF Malherbe "Daar lê ’n waas van aantreklike weemoed oor verre herinneringe. Dit is asof die tydafstand daaraan ’n wyding verleen, wat buite bereik is van die nugterheid; asof...
View ArticleCecile Cilliers (1933–2018)
Foto: Brenda Veldtman, verskaf deur NB-Uitgewers Sêgoed van Cecile Cilliers “My skryfwerk is vir my belangrik, omdat dit my dwing om oor my situasies te besin.” Na die dood van haar man: “Die ergste...
View ArticleCas van Rensburg (1942–2018)
Foto: Petrovna blog Sêgoed van Cas van Rensburg Soos Jung het Cas geglo dat elke mens twee paaie reis, die een na buite en die ander na binne: "Wat my betref, is dit ons lewenstaak om ons eie storie...
View ArticleGilbert Gibson (1963–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Gilbert Gibson “Die memorie hou alles in stand – want jy kan ’n plaas klein bêre.” (Volksblad, 13 Julie 2005) “Die veldslag, die ‘battle’ is nooit, nooit verby nie. Jy...
View ArticleTom Gouws (1961–2018)
Sêgoed van Tom Gouws Vir hom het lees gegaan oor die wêrelde wat lees vir hom oopgemaak het. "Dis asof daar elke keer as jy ’n boek lees ’n deur in jou kop oopgaan en jy kan daar uitstap. En ek het...
View ArticleKoos Human (1931–2018)
Sêgoed van Koos Human Oor resensente en resensies: "Die klag dat resensies van literêre werke meermale bo die vuurmaakplek van die lesers is, is geregverdig. Dit beteken ook nie dat slegs wierook...
View Article