Quantcast
Channel: ATKV|LitNet-Skrywersalbum - LitNet
Browsing all 321 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Francois Smith (1964–)

Foto: Mlungisi Louw Sêgoed van Francois Smith: "Die Vrystaat en daardie landskap is tot ’n groot mate my innerlike landskap ook – daardie óóptes, daardie kleur en daardie lig … En die klanke daarvan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carina Diedericks (1977–)

Sêgoed van Carina Diedericks: “Op my tagtigste verjaardag wil ek die tango dans, Veuve Clicquot drink, sushi eet en dink aan wat my gunstelingskrywer, André P Brink, gesê het: ‘Only by dreaming and...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bartho Smit (1924–1987)

Sêgoed van Bartho Smit "’n Interessante verskynsel in die wêreldkuns is dat jy groot vroue-romanskrywers, -skilders en -digters kry, maar geen groot vroue-dramaturge of -komponiste nie. Dit is omdat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kerneels Breytenbach (1952–)

Foto © Naomi Bruwer Sêgoed van Kerneels Breytenbach "Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Martin Steyn (1976–)

Sêgoed van Martin Steyn: "Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." (Books LIVE) Vir wie skryf hy? "Eerstens vir myself (anders sal dit 'werk' wees). Vir mense wat lief is vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bartho Smit (1924–1987)

Sêgoed van Bartho Smit "’n Interessante verskynsel in die wêreldkuns is dat jy groot vroue-romanskrywers, -skilders en -digters kry, maar geen groot vroue-dramaturge of -komponiste nie. Dit is omdat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marié Heese (1942–)

Sêgoed van Marié Heese “Dwaal is in ons bloed. Die wil om te reis is in ons gene.” Oor The double crown: “After a while it was almost as though I could hear her speaking to me and I thought, you know...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lionel Sheldon (1927–1996)

In hierdie album word mense aangehaal wat pejoratiewe terme gebruik wat deur lesers as aanstootlik en beledigend ervaar mag word. Hierdie terme word in hul oorspronklike historiese konteks aangehaal....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rosa Smit (1945–2021)

Sêgoed van Rosa Smit “Ek weet presies hoekom elke woord in elke gedig van my staan.” (Netwerk24, huldeblyk deur Ian Raper, 26 Julie 2021) Gebore en getoë Rosa Smit is op 6 Mei 1945 op Alberton gebore....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cor Nortjé (1938–2020)

Foto: Facebook Sêgoed van Cor Nortjé “Ek glo ’n mens moet jouself gedurig vernuwe. As ek iets aanpak en dit nie voltooi nie, is dit vir my ’n persoonlike nederlaag.” (Sarie, 7 September 1988) Gebore...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve Hofmeyr (1964–)

Foto: YouTube Sêgoed van Steve Hofmeyr Oor seks: "Dit het my enkele duurste uitgawe geword!" (Finesse, Junie 2005) Oor twyfel: "Ek het oor God begin wonder toe ek sien dat ons nie in beheer kan wees...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

JC Steyn (1938–2021)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van JC Steyn In 1974: “As Afrikaans sou uitsterf, sou daarmee verdwyn ’n sekere beskouingsmanier van die Suid-Afrikaanse werklikheid en by wyse van spreke ’n intellektuele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PJ Philander (1921–2006)

Foto: NALN Sêgoed van PJ Philander “Na al die jare in die vreemde, behoort ek nog aan die Afrikanervolk, maar op papier is ek ’n Amerikaner. In my hart, siel en vlees is ek nog ’n Suid-Afrikaner. Dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riana Mouton (geboortejaar onbekend)

Foto: rianamouton.com Sêgoed van Riana Mouton “Every author has an own voice. And with every book your voice becomes stronger. I don’t write to win prizes, or to get wealthy or for fame. I write...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hennie Aucamp (1934–2014)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Hennie Aucamp: “Sensuur is ’n soort mosie van wantroue. Etienne Leroux het gesê dit het hom tot stilstand gebring. Jy voel asof jy verraai word deur jou eie mense.”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Sêgoed van CF Beyers-Boshoff "As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." (Die Burger, 20 Desember 1989) "’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Abraham H de Vries (1937–)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van Abraham H de Vries: “Omdat ek in stories dink, soek iets in my steeds na samehang.” (Beeld, 17 Julie 2004) “Ek kom uit ’n storiewêreld uit. Ons het ons nooit ooit oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marlene van Niekerk (1954–)

Foto: Lien Botha Sêgoed van Marlene van Niekerk: "Die hoogste geluk is om te skryf." "Afrikaans is ons oester! Werk, want die koring staan wit op die lande!" (Aan Eben Venter op LitNet) "’n Gedig moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deborah Steinmair (1962–)

Sêgoed van Deborah Steinmair: Was sy as ’n kind bewus van apartheid en segregasie? "Yes, in a vague way. I remember an overall sense of helplessness, of having no say in my destiny, not even in what...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Eksteen (1930–2001)

Foto: Openbare domein, verkry van Wikipedia Sêgoed van Louis Eksteen "Baie van my verse gebeur net en ander het weer heelwat skaafwerk nodig. Daar is verse wat laaie vol lê en hulle sal seker die een...

View Article
Browsing all 321 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>