Quantcast
Channel: ATKV|LitNet-Skrywersalbum - LitNet
Browsing all 321 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Petra Müller (1935–2021)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Petra Müller: “My familie leef poësie en hulle het elke dag daarmee te doen. Hulle is goeie waarnemers. Wat hulle sien, vergeet hulle nooit. Hulle is natuurverskynsels...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elize Botha (1930–2007)

Foto: Boekomslag, Litera Publikasies Sêgoed van Elize Botha “Om Afrikaans te wees, maak dit vir my maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en verskeidenheid makliker verstaan....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Esterhuizen (1955–)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van Louis Esterhuizen Poësie “is nie iets wat tydgebonde is nie. Dit is wat maak dat poësie altyd relevant is en sal bly. Dit is nie soos ’n roman wat jy klaar lees en op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marlise Joubert (1945–)

Foto: Philip de Vos Sêgoed van Marlise Joubert: “Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees wat gedurig eksistensieel-eties...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johann Johl (1951–1996)

Sêgoed van Johann Johl: “Die lewe is soms somberder nog as die dood.” (Uit: Roulet) “Woorde skend betekenis.” (Op Verslangs op Facebook) Vind hy die feit dat literatuur sy werk is, nie inhiberend...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PJ Haasbroek (1943–)

Sêgoed van PJ Haasbroek: “Ons uitgewers moet hul skrywers beskerm dat hulle nie ekonomies doodgaan nie, en as die Suid-Afrikaanse mark nie groot genoeg is nie, is dit hulle plig om die boek buiteland...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Martjie Bosman (1954–)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van Martjie Bosman Hoekom poësie? “Miskien omdat ’n mens mooi goed met min woorde kan sê en ek lui is. Maar al het ’n gedig minder woorde as ’n roman, is die proses geensins...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bartho Smit (1924–1987)

Sêgoed van Bartho Smit "’n Interessante verskynsel in die wêreldkuns is dat jy groot vroue-romanskrywers, -skilders en -digters kry, maar geen groot vroue-dramaturge of -komponiste nie. Dit is omdat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uys Krige (1910–1987)

Sêgoed van Uys Krige “Die Wonder van Afrikaans is vir my dat mense soos Leipoldt, Celliers, Totius dit reggekry het om sommer so uit die gesproke ritme van die volk te begin skryf, waar die Engelse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marié Heese (1942–)

Sêgoed van Marié Heese “Dwaal is in ons bloed. Die wil om te reis is in ons gene.” Oor The double crown: “After a while it was almost as though I could hear her speaking to me and I thought, you know...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riana Mouton (geboortejaar onbekend)

Foto: rianamouton.com Sêgoed van Riana Mouton “Every author has an own voice. And with every book your voice becomes stronger. I don’t write to win prizes, or to get wealthy or for fame. I write...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bartho Smit (1924–1987)

Sêgoed van Bartho Smit "’n Interessante verskynsel in die wêreldkuns is dat jy groot vroue-romanskrywers, -skilders en -digters kry, maar geen groot vroue-dramaturge of -komponiste nie. Dit is omdat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uys Krige (1910–1987)

Sêgoed van Uys Krige “Die Wonder van Afrikaans is vir my dat mense soos Leipoldt, Celliers, Totius dit reggekry het om sommer so uit die gesproke ritme van die volk te begin skryf, waar die Engelse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

CGS de Villiers (1894–1978)

Sêgoed van CGS de Villiers "Natuurlik is dit lekker om te lewe en die een wat vir jou sê dis nie lekker nie, lieg lat hy bars." (Volksblad-bylae, 14 Desember 1974) Hoekom hy die wetenskap as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Waal Venter (1942–2022)

Foto: De Waal Venter, Facebook Sêgoed van De Waal Venter “Wanneer ’n mens terugkyk, kan jy jou verwonder oor hoe die wêreldbeeld van jong digters en skrywers só drasties kon verander het oor die jare....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PJ Bosman (1933–)

Foto: Jakkie Pretorius Geplaas met vriendelike vergunning van NALN Sêgoed van PJ Bosman In 1993: “Baie skrywers met die moontlikhede van ’n Breytenbach, Jonker en Krog gaan in die dop verkluim omdat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Irma Venter (geboortedatum: 1970’s)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van Irma Venter Oor haar karakters se name: “Ag, mens leen maar hier en daar. Ek het vandag hier ten minste twee name gesien wat dalk vorentoe in een van my boeke kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Thomas Deacon (1942–2022)

Sêgoed van Thomas Deacon “Ek skryf hierdie taal (Griekwa-Afrikaans) omdat ek die mense wat dit laat gebeur, oneindig liefhet. En omdat ek ’n gedig voor my wil sién gebeur. Dis wat hierdie mense se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

George Weideman (1947–2008)

Foto: openbare domein Sêgoed van George Weideman Oor sy kosbaarste besitting: “Die mooi herinnerings – veral aan my vader en moeder, asook hier iets binne-in my wat ek probeer verstaan.” (Taalgenoot,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

Hier is ’n lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat gratis op LitNet beskikbaar is. Die ATKV|LitNet-Skrywersalbum word saamgestel deur Erika Terblanche, met die ondersteuning van...

View Article
Browsing all 321 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>