Hier is ’n lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat gratis op LitNet beskikbaar is.
Die ATKV|LitNet-Skrywersalbum word saamgestel deur Erika Terblanche, met die ondersteuning van NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) wat hul knipseldiens beskikbaar stel vir navorsing.
Die albums word waar moontlik weekliks bygewerk, maar gegewe die aantal skrywers wat aktief is in die Afrikaanse letterkundebedryf, is daar albums wat nog nie bygewerk is nie.
Die skrywers is hier onder alfabeties gelys.
A B C D E F G H I J K L M N O P R S T U V W Z
Katinka Heyns
The post ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers appeared first on LitNet.