Carina Stander (1976–)
Sêgoed van Carina Stander “Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend.” “Soos my...
View ArticleIngrid Winterbach (1948–)
Sêgoed van Ingrid Winterbach: “Ek voel soms in Durban so bietjie verbaal gestrem. Dit is dalk hoekom my visuele sy daar sterker na vore kom.” (Beeld, 26 Oktober 2002) Oor die stryd vir Afrikaans: “Die...
View ArticleJoan Hambidge (1956–)
Foto: Antonia Steyn Sêgoed van Joan Hambidge: "Jy kan nie aan ’n skrywer voorskryf wat hy moet skryf nie. Jy kies nie die onderwerp nie, die onderwerp kies jóú. Poësie gaan nooit primêr oor ’n...
View ArticleMark Behr (1963–2015)
Foto: Hettie Scholtz Sêgoed van Mark Behr “Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld...
View ArticleJan van Tonder (1954–)
Foto: NB Uitgewers Sêgoed van Jan van Tonder "Skryf is ’n passie, maar dit is beslis nie maklik nie. Ek stem saam met ’n skrywer wat een keer gesê het: 'I don't like writing. I like to have written.'...
View ArticleTrienke Laurie (1946–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Trienke Laurie: "Skryf is ’n soort terapie vir my alhoewel dit meer inspanning verg as kuns. Vir my is kuns ontspanning." (Sarie, 17 Oktober 2001) "’n Digter moet al die...
View ArticleRita (JM) Gilfillan (1941–)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van JM Gilfillan In 1990: "Ek is geïntimideer, werklik geïntimideer deur die Afrikaanse literêre wêreld. Dit lyk vir my na ʼn ongenaakbare wêreld waarin ek my persoonlik nie...
View ArticleEtienne Leroux (1922–1989)
Foto: Wikipedia Sêgoed van Etienne Leroux: In 1960 sê Stephen Leroux: "’n Volk kan eerder sterf van die honger, maar sonder sy mite(s) kan hy nie klaarkom nie. Sonder ’n mite kan ’n volk alle belang...
View ArticleHein Viljoen (1951–)
Foto: verskaf Sêgoed van Hein Viljoen: "Die digter is inderdaad soos ʼn hol trom wat al die klank en gebeure om hom opvolg. Hy vang die groot kabaal van die lewe om hom op en verwoord dit."(Beeld, 30...
View ArticleElsa Joubert (1922–2020)
Sêgoed van Elsa Joubert: “Die verste reis wat ’n mens kan onderneem, is van mens tot mens, deur die hart.” (Verste reis, 1958) “Dis ’n bedryf om te skryf. Ek kry nie bevliegings nie.” (Saffier,...
View ArticleBerna Ackerman (1935–2015)
Sêgoed van Berna Ackerman “Sonder om bedreig te wil klink, besef jy dat jou moedertaal maar één van elf amptelike tale is, en om die voortbestaan daarvan te verseker, rus daar enersyds ’n dure plig op...
View ArticleAHM Scholtz (1923–2004)
Sêgoed van AHM Scholtz “Mens vat jou eie gevoelens en dan sit jy dit in ’n mens in. Dis wonderlik wat ek geleer het in die drie jaar wat ek die boek geskryf het. As jy op dieselfde plek sit, op...
View ArticleSJ du Toit (1847–1911)
Fotobron: Wikipedia Sêgoed van SJ du Toit “Mogelik sal ’n latere geskiedskrywer, as teenwoordige vooroordele al uitgestorwe en die tyd elke gebeurtenis na waarde sal gerangskik hê, die 14de Augustus...
View ArticleNathan Trantraal (1983–)
Foto: verskaf Sêgoed van Nathan Trantaal "Ek skryf poetry oo die liewe annie anne kant vannie kantlyn. As daa niks daa geskrywe innie margins staanie issit ma net oo dai stories nooit geskryf wod ie,...
View ArticleAdriaan Snyman (1938–)
Gebore en getoë Adriaan Snyman is op 28 Februarie 1938 op die plaas Klipkuil in die Lichtenburg-distrik in die destydse Wes-Transvaal (vandag Noordwes Provinsie) gebore. Hy woon saam met sy ouers in...
View ArticleMarita van der Vyver (1958–)
Foto: Francois Pistorius Sêgoed van Marita van der Vyver: Hoe maak ’n mens tyd om te skryf? "Iemand het op ’n keer gesê as jy ’n taak gou en goed gedoen wil hê, vra ’n werkende ma om dit vir jou te...
View ArticleLoftus Marais (1982–)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Loftus Marais “Al die pryse en aandag maak mens nogal senuagtig. Jy voel jy moet bewys jou debuut was nie ’n gelukskoot nie.” “Mens wil net by ’n lessenaar gaan sit en...
View ArticleMarlize Hobbs (1972–)
Sêgoed van Marlize Hobbs “Dit het alles met tydsberekening te doen. Mens moet weet wanneer jy gereed is om jou stem aan die wêreld te ontbloot. Ek skryf al vir ewig, maar het nou in my vroeë dertigs...
View ArticleWillem Anker (1979–)
Sêgoed van Willem Anker "Die wonderlikste ding van teater is dat jy kan maak wat jy wil, daar is nie iets soos mag of mag nie. Teater is nie vermaak nie, teater is religie." (Volksblad, 2 Desember...
View ArticleJohan Myburg (1957– )
Sêgoed van Johan Myburg Oor die Eugène Marais-prys: “Dis ’n ongelooflike verrassing. Ek het nog altyd gevoel ’n mens moenie werk vir ’n prys of te veel daarvan maak nie. Uiteindelik is dit ook...
View Article